14 Jul 2026
Moenie vir jouself jok nie
Moenie vir jouself jok nie "Бо́льше всего́ не лги́те сами́ себе́." "Bo alles, moenie vir jouself jok nie." – Fjodor Dostojefski Ons almal dink ons is eerlike mense. En waarskynlik is ons. Min mense…
14 Jul 2026
Asemskep ... Ja, jy kán gelukkiger wees
Wat sê jy – is daar énige mense wat vandag “Nee” sal sê as jy hulle vra of hulle graag gelukkig wil leef? Geluk is waarskynlik een van die mees nagejaagde dinge in die moderne wêreld. Mense soek dit…
14 Jul 2026
Lééf terwyl jy leef: Hoe om gelukkiger te wees en betekenis te skep
Ons leef dikwels asof ons tyd oneindig is, en tog glip ons lewens by ons verby. Navorsing en antieke wysheid stem saam: die probleem is nie dat die lewe kort is nie, maar dat ons dit verkeerd gebruik…
14 Jul 2026
Wanneer laas het jy regtig by jouself ingeklok?
Tell me, what is it you plan to do with your one wild and precious life? – Mary Oliver Baie van ons leef op ’n manier wat sin maak, maar nie noodwendig reg voel nie. Ons doen wat verwag word. Ons hou…
14 Jul 2026
NUUT BESKIKBAAR - Ja! Jy kan gelukkig(er) wees
Geluk is iets waarna ons almal verlang – soms sag en stil, soms dringend en diep. Tog voel dit dikwels broos: naby vandag, ver môre; helder in een seisoen, skemer in die volgende. Baie van ons leef…
14 Jul 2026
Ja! Jy kan gelukkig(er) wees
Baie mense is reeds gelukkig. Hulle het ’n lewe waarvoor hulle dankbaar is. En tog is daar soms ’n sagte wete: daar is nog meer moontlik. Nie meer besittings nie. Nie meer prestasie nie. Maar meer di…
14 Jul 2026
Laat gaan en begin nuut
In liminale tye word hierdie swaar-dra egter voel- en sigbaar. Die stadiger ritme en fyner emosionele afstemming bring ’n eenvoudige, maar eerlike vraag na vore: Is dit iets wat nog leef — of iets wa…
14 Jul 2026
NOU BESKIKBAAR
Het jy al ooit gevoel het dat jou grootste struikelblok nie buite jou lê nie, maar binne-in jou – in hoe jy met jouself dink en praat? Dan is hierdie PDF gids en oefeninge vir jóú. Dink en Praat Jous…
14 Jul 2026
Hoe ons met onsself praat maak saak
Jou gedagtes is dikwels oorverdowend – Maar hulle is nie altyd waar nie Soms kom daar ’n gedagte by jou op wat soos ’n harde klop teen die binnekant van jou skedel voel. Dit dring deur alles, dwing…
14 Jul 2026
Groei en floreer
Hoe dikwels voel jy aan die einde van ’n dag asof jy deur alles gegaan het, maar min daarvan regtig beleef het? Asof die lewe teen ’n spoed verbyflits, en jy is gedurig net ’n tree agter? Jy is nie…
Gerhard Bothma